资讯

TWEE verdagtes is agter tralies en word aangekla van die moord op ’n vermiste vrou en haar tweejarige dogter wat middel Mei ...
TWEE Gautengse-polisiebeamptes het gister (1 Augustus) in die Vereniging-landdroshof verskyn op aanklagte van ontvoering, ...
EEN oomblik het die vroue nog rustig gesit en koffie drink, en die volgende toe begin wetstoepassingsbeamptes op hulle te ...
ALLES wat teen haar gesê en gedoen is gebruik Prudence Damons (30) van Robertson nou as ’n platform en wapen om ander te ...
INWONERS van Rooi Els Straat in Bonteheuwel op die Kaapse Vlakte, is in die vroeë oggendure uit hul diep slaap geruk toe die ...
’n 51-jarige hoë-kop in die departement van gemeenskapsveiligheid in die Oos-Kaap, loop nou met ’n skaam gesig en sonder werk ...
Die polisie in Mitchells Plain ondersoek nou ’n moord- en poging tot moordsaak na aanleiding van ’n skietvoorval Donderdag 31 ...
GRANT Pascoe, ’n voormalige DA-raadslid, asook ’n lid van die ANC en die Good-party, het sy stilswye gebreek oor gerugte dat ...
GOUDA. – Daar het glo voor ander ouers ’n bekgeveg tussen ’n ouer en ’n prinsipaal op die skoolterrein van ’n kleuterskool op ...
DIE dapper agjarige meisie van Elsiesrivier wat drie jaar lank ’n seldsame siekte bestry het, het nou haar engelvlerkies ...
ELKE jaar word twee gemeenskappe in die Kaap bederf met ’n bietjie gratis vermaak in die vorm van twee gemeenskaps-vertonings van geselekteerde kykNET Silwerskermfees-flieks.
TWEE passasiers is dood en die bestuurder in ’n kritieke toestand ná ’n motorongeluk vanoggend op die N1-snelweg. Die tragiese ongeluk het omstreeks 4:00 vanoggend naby die Monte Vista Boulevard-afrit ...