资讯

令人瞩目的UFC319中量级冠军赛将于8月16日在芝加哥打响,现任冠军德里卡斯·杜·普莱西斯(Dricus du Plessis)将迎战不败的狠角色哈姆扎特·奇马耶夫(Khamzat Chimaev)。 这场对决被视为2025年最值得期待的较量之一。
HULLE weet dalk nie wat ons weet nie, maar ons weet nou wat Dricus du Plessis weet: dat sy dae as batchelor iets van die verlede is. Dricus. die UFC middelgewig kampioen, is amptelik van die mark af.
Dricus du Plessis was die gasspreker by ‘n jolige Wiele 500 en Tafelronde Manneaand waar geld vir Wiele 500 en die ontwikkeling van skolesport, ingesamel is.
Dricus du Plessis, die middelgewig-wêreldkampioen in gemengde gevegskuns, gaan ’n beoordelaar wees by ’n fondsinsameling van ’n Bloemfonteinse hoërskool waar bekendes van die stad hul bokshandskoene ...
UFC-kampioen Dricus du Plessis het die hele wêreld aan die praat gehad nadat hy daarin geslaag het om sy titel te verdedig tydens sy lank verwagte geveg teen sy mededinger Israel Adesanya op Sondag.
Juan de Vos vroeër vanjaar by die Gallina MX-park naby Windhoek in aksie. Foto Tielman van Lill Sport Sternagel, De Vos en Du Plessis uitstaande Moto-cross Jong talent tree voortdurend na vore in die ...
Du Plessis het verlede Woensdag, 14 Februarie, 'n ontmoeting gehad met dr. Louis Swanepoel, die president van die SAOU. Tydens die gesprek het hy groter duidelikheid gekry oor die interne werking van ...
Dricus du Plessis land Donderdagoggend om 07:25 op die O.R. Tambo-lughawe. Foto: Getty Images Kry die volle storie Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, ...
Ferdinand Basson, president van MMA Suid-Afrika gesels oor Dricus du Plessis se oorwinning en die gemengde kunsvegbedryf in SA.
Dricus du Plessis, die bekende Suid-Afrikaanse professionele gemengde gevegskunstenaar wat tans in die middelgewigafdeling van die Ultimate Fighting Championship (UFC) stryd, het vanoggend by die Good ...
Suid-Afrikaanse bekendes Ampie, Dricus 'Stilllknocks' du Plessis, Radio Raps en Hunter Kennedy het Vrydag hulle nuwe enkelsnit 'Allie Manne' vrygestel.