News

Rhynie Greeff skryf oor soldate in rompe, voorvaders wat in die 1800’s deur die klankgrens gebreek het en klanke van sy eie ...
Luister hier, boekwurms! 'Al wat tel' deur Irma Venter en voorgelees deur Roelien Daneel is die luisterboek vir Augustus, ...
’n Dam in ’n dam – en omraam met wuiwende rooigras. Die prentjie van die windpomp en die sementdam wat in ’n gronddam op die ...
In sy skrywe “NG Kerk kan nie langer swyg” (30.07) wil ds. Rudi Swanepoel die NG Kerk gelas om die Palestynse krisis met ...
Die publiek is gewaarsku teen 'n buitengewoon groot troppe olifante, van tot soveel as 50 per trop, wat in Limpopo teen die ...
Die Mangaung-metro het op ’n onlangse raadsvergadering besluit om R2,8 miljard se rente op ou skuld af te skryf.
Pretorianers kan hul beursies oopmaak vir Phillipa Erasmus, hoof van die Pretoria High School for Girls, nadat sy vir drie ...
Sy het haar man vroeër in ’n ongeluk in Namibië verloor en haar nuwe man het sy vrou aan kanker afgestaan. Hulle was mekaar ...
Die Groot Krokodil had come back to haunt the place, so it was said. If so, he must have learned to type after his demise.
Die verhoor van ’n Vrystaatse boer wat na bewering miljoene rande se vee van ander boere gesteel het, sal na verwagting in ...
Sowat 1 000 vermeende onwettige mynwerkers is sedert Maandag by die Sheba-goudmyn buite Barberton in Mpumalanga in hegtenis ...
Nadat Kaylene Corbett op die vorige twee Olimpiese Spele in die skadu van Tatjana Smith (née Schoenmaker) aan die eindronde ...